Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jan 27 2022
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot • 021-406-2115/021-406-2506

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

LIEFDE… MET RUGBY • Die Bok Eben Etzebeth en die Getroud met rugby-aktrise Anlia van Rensburg is ’n paartjie – en die foto’s spreek boekdele

ONS LEEF IN VREES VAN WEERWRAAK • Die pa van die ontvoerde Moti-broers reageer op die nuutste skokwendings en kenners gee hul mening oor wat éintlik aan die gang is

NÓG SKOKKENDE BEWERINGS • Teen druktyd was daar nog verskeie onbeantwoorde vrae oor die Moti-ontvoering – bewerings waaroor nie die Motifamilie of die polisie kommentaar wil lewer nie.

HUL MA, DIE MONSTER • Sy eks is agter tralies vir die mishandeling van hul kinders, maar ’n pa van die Baai sê die gevolge van haar dade gaan hulle nog lank teister

ONS ‘EENDAG’ IS NOU • Die Laan se Quinne en haar gesin is sak en pak terug Amerika toe – maar hóékom, en is sy nou vir Suid-Afrika verlore?

ONS LIEFDE OP ′N 3-WIEL • Die vorige seisoen van Boer soek ’n vrou word as een van die suksesvolstes nóg beskryf, en nou het die eerste boer afgehaak uit die vyf wat verloof geraak het

NO. 1 VAN SKANDE • Novak se inentdrama in Australië is nie die eerste donker wolk wat oor sy kop hang nie

SPEEL IS ’N VYFLETTERWOORD • Hy het nooit voorsien dat die woordspeletjie Wordle waarmee hy sy raaiselmal geliefde wou beïndruk so blitsig ’n wêreldtreffer sou word nie

’N SEISOEN VAN VYE • Soet, in southappies of vars en ryp nes hulle is – heuningsoet, dekadente vye is die toppunt van somergenot

SKAKERINGS VAN SORBET • Pronk die res van die somer in allerhande pragtige pastelkleure

BESKERM JOU TEEN DIE SON • Weet watter sonskerm om te gebruik om pigmentasie te vermy

BRAAI-MEESTER • Alles wat jy benodig vir ’n buitengewone braai

SIELSGENOTE OF LIEWER SIELSVENNOTE? • Party mense glo daar is vir elkeen ’n sielsgenoot, terwyl ander dink jy moet werk om by mekaar te pas. Kenners verduidelik hoe hierdie twee benaderings jou verhoudings beïnvloed en gee raad oor hoe om ’n balans te vind

VRA VIR IRMA • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of vravirirma@gmail.com. Of SMS VRA VIR IRMA gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

HOE WERK GESONDHEIDSVERSEKERING?

KRY JOU DROOMLYF NOU! • Skud die vakansievet sommer tuis af en hou jou liggaam en gees gesond met een van Huisgenoot se spesiale aanlyn oefenplanne

Sabelo Radebe • Die akteur wat 7de Laan se Rhulani speel, gesels oor sy pad tot in die kollig

West Side Story • Dié gewilde musiekspel se nuutste rolprentverwerking ryg reeds die pryse in

DIE HOOFROLLE

FEITE VIR FLIEKVLOOIE

Wonderboom • Die vyfmalige Samabenoemdes is steeds die lieflinge van indie-rock

Nuut op die rakke • Die 2021-wenners van Sanlam se tweejaarlikse jeuglektuurkompetisie

Ete vir twee • Adam is dankbaar om sy afspraak agter ’n masker deur te bring – maar toe raak dinge meteens vuurwarm!

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels ver  an derings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans