Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGER BOB DYLAN
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
KATHRYN POWELL OOR HAAR MAN, JASON
FLITSVRAE: MARINDA ENGELBRECHT • TV-sjef en skrywer
KYK NET GOU, NÉ Julle weet mos wat doen • ’n blazer? Luzanne hét mos nou verduidelik? Maar kyk net. Kyk net gou wat steek hy nié weg nie
GEBORE IN DIE VLOED • Toe ’n jong ma se baba tydens die onlangse storms op ’n afgeleë plaas haar opwagting maak, moes haar juffrou help baba vang
TWEEDE KANS OP LEWE • Ná jare op ’n waglys, twee hartaanvalle, verslawing en ’n toestel wat hom aan die lewe gehou het, kry ’n oudrugbyspeler die oproep waarvoor hy gewag het én gevrees het: ’n nuwe hart en ’n nuwe begin
’N NUWE FASEO • ROMI CRAWFORD, VERLEDE JAAR SE MEJ. TIENER, IS LEKKER INGESKUD IN HAAR KOSHUIS EN NUWE LEWE AS REGSTUDENT OP STELLENBOSCH
BINNELANDSE SAKE VAN DIE HART • Ons jongste minister van binnelandse sake praat openhartig oor sy pa se dood, sy liefde vir Julia, die druk van ‘Hell Affairs’ en hoekom hy glo Suid-Afrika kán werk
STRYDERS TEEN SLENTERS • Hulle is nog bloedjonk en het saam ’n teenbedrog-maatskappy opgebou wat nou transaksies in 70 lande monitor
HUIS TOE MET OUMA HETTIE • DIE 82-JARIGE HETTIE FARMER WORD OORNAG ’N FILMSTER DANKSY HAAR KLEINSEUN. HG GAAN KUIER BY HAAR OP DIE LANG VERGETE DORPIE KHARKAMS LANGS DIE N7
KOLSKOOT teen die koue • Daar is min dinge so VERTROOSTEND soos ’n warm bord sop op ’n wintersdag. Geniet lepels vol LEKKERTE – van ryk en romerig tot lig en geurig
SOETE DROME • Van oulike prentjies tot geliefde karakters – slaaptyd raak vir kinders iets om na uit te sien dié winter
AS JY ALTYD DIE ERGSTE VERWAG • Voel dit of jy gedurig op rampspoed wag? Jy is dalk besig om die ergste moontlike scenario in jou kop af te speel. Kenners sê hoe om dié negatiewe denkpatroon te keer
HELDER IEMAND SE DAG OP
GEBRUIK JOU WARMWATERSAK VEILIG
JOU STERRE
Blomme vir die bedkassie • So swaar soos die besluit ook al is, Karel besef dis tyd dat sy ma voltydse versorging kry
16 onverskrokke verhale
Die queens is terug!
BEELDSPRAAK
Wanneer brein en spiere saamwerk
Geen struikelblok te groot nie
TV-GIDS
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
5 SECONDS OF SUMMER
RAAISELSN
Nasa-hoof sê: Maak Pluto weer ’n planeet
ELDERS IN DIE WÊRELD
NET KONINGINNE VIR DIÉ MIERE
Wat gebeur as jy ’n muis 1 000 keer kloon?
EMBRIO • UIT: Laat Latyn, wat afgelei is van die Griekse woord embryon, wat jong een beteken.
☛ 2 JUNIE 1946 – ITALIË WORD ’N REPUBLIEK
VYF VINNIGE VRAE
DAMIAN DE VILLIERS • DIE AKTEUR IS REG VIR GROOT DINGE
Johannesburg: Stad van goud • Ons kyk hoe die grootste stad in ons land ontstaan het
DIE FNB-STADION • Dié stadion is ’n uitstekende voorbeeld van moderne ontwerp met ’n Afrika-hart. Dis gebou om veilig, sterk en prettig vir gebruikers te wees. Dis nie net ’n plek waar jy rugby of sokker kan gaan kyk nie, dis ’n belangrike baken wat slim idees, vernuwende ontwerp en ons Afrika-erfenis...